Ek was lus vir lekker klewerige, vinger-af-lek, stroperige hoender. Jy sal mond en hande moet was na jy dit geeet het. Die suiker kan jy verminder as jy iets nie so soets wil eet nie.
BESTANDELE:
NOU:
Ek was lus vir lekker klewerige, vinger-af-lek, stroperige hoender. Jy sal mond en hande moet was na jy dit geeet het. Die suiker kan jy verminder as jy iets nie so soets wil eet nie.
BESTANDELE:
NOU:
Lyk fantasties , RYK en LEKKER!!
Dis djeeeeeeeerlik. Geniet dit.
Marinda
Marindajou stekerige Stekerige Hoender lyk uit die boeke en hy word Sondag gemaak, Annelie hulle is weg en as die kat weg is….
Liewe Tannie Anita
Ek is so bly dat jul dit daar in die verte gaan eet. Dink aan my en ek sal n glasie op julle klink.
marinda
Lyk veruklik
Lekker soet!!!!!!
Hoeveel vlerkies?
So 12 vlerkies
Sjoe, dit was nou lekker gewees. Ek sal dit oor en oor maak. Net jammer ek het nie meer hoender ingesit nie. Toe ek sien toe is dit op! Baie baie lekker
Baie dq v d heerlike resep…jou resepte ALTYD n wenner….opsoek na n spoggerige witkoek resep…lekker klam…liefs met olie gebak….groete Adele
Besig om een te ontwikkel wat lekker klam is.
Ek hou van lekker resepte te maak wat maklik is so dis hkm ek die resep soek van die sticky chicken
Loer hier op die blog.
Dit is baie lekker. Dankie vir resep
My. hart sing.