Tag: Bobotie

Hoofgereg

Babbelas Bunny Chow-bobotie

0 comments

Bestanddele 1 groot ui, in dun wiggies gesny 30 ml sonneblomolie 400 g gekoopte pakkie ‘Cook-in’ kerriesous soos Rogan Josh- of Vindaloo-sous broodrolletjies gesmelte botter 4 – 6 porsies oorskiet bobotie heel koljanderblare blatjang tamatiesambal gemaak van klein blokkies tamatie, komkommer en ui en gegeur met gekapte brandrissie, sout, wit […]

Varkvleis

Vark-en-Appel Bobotie

0 comments

Bestanddele Vleislaag 1 groot, fyngekapte ui 2 groot, fyngerasperde knoffelhuisies 30 ml botter 30 ml sonneblomolie 1 kg vark maalvleis 45 ml matige kerriepoeier 15 ml borrie 7.5 ml sout 5 ml wit peper 5 ml fyn komyn 2.5 ml neut 2.5 ml fyn naeltjies 1 ml wonderpeper (allspice) 2 […]

Hoofgereg, Rooivleis

Bobotie vir ete

53 comments

Ek het met bobotie groot geword.  My ma het dit vir ons bedien met ertjies en geelrys.  Gewoonlik was daar  gestoofde vrugte as bykos bedien.  Die resep wat ek vandag gee, is die basiese resep.  Daar is verskeie kinkels om dit nog meer intressant te maak .  Ek sal dit […]