Bykosse

Bykosse

Witsous – spesiaal vir Gert Smit

4 comments

125 ml (half koppie) koekmeel 125 ml  (half koppie)botter/ margarine sout en peper na smaak 250 ml melk – meer melk as jy ‘n dunner sousie verkies 125 ml gerasperde kaas NOU smelt die botter/margarine in ‘n pot op die stoof. met jou draadklitser roer die meel by die botter […]

Bykosse, Slaai

Rysslaai – orige rys

4 comments

Daar bly gewoonlik rys oor na ‘n maaltyd.  Moet haar nie weggooi nie.  Trek vir haar ‘n ander rokkie aan en geniet haar as n bykos of as n maaltyd. Kyk wat in jou yskas is en werk dan van daar af aan. In my rysslaai: grasuie ham rooipeper kaas […]

Rys

Met Rys gaan jy ver

10 comments

Rys bly ‘n staatmaker vir elke maaltyd.  Met soveel verskillende soorte op die mark staan rys sy plek vol.  Ek gaan vandag net gewone wit rys kook.  Gaan dit bo-op die stoof kook en ook in die mikrogolf. OP DIE STOOF 1 koppie rys is meer as genoeg vir 2 […]