Drieboneslaai is n redding in my yskas. Dit hou lank en maak vol. Dit is so n dankbare kleurvolle slaai. Daar is niks wat gekook moet word nie. Net bymekaar roer en geniet. drie blikkies bone van jou keuse 1 rissie ( opsioneel) 1 groenpeper 3 toontjies knoffel 2 uie […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



