Toe ons in PE gebly het, het ons by Dulcies gaan slaai eet net agter die sous aan. Dit het lank gevat om die sous uit te werk. Alhoewel ek se dis n slaaisous is dit net so lekker oor biefstuk, oor aartappels, vir n hoendermayo, oor aspersies, met vis, vir […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.