Maklik Met Marinda

Maklik Met Marinda – Marlene le Roux

0 comments

Ek ken net een vrou wat harder lag as ek en dit is Marlene le Roux. Die borrelende vriendin van my is die Uitvoerendehoof van Kunstekaap Teater. Ons stap al vir 20 jaar die pad saam.

Marlene het ‘n jaar terug haar seun, Adam,op 15-jarige ouderdom aan die dood afgestaan. Aanvanklik toe ek haar vra om saam met my te kook was sy nie lus nie. Adam se dood het ‘n stukkie van haar son saam met hom geneem. Ons het egter besluit om vir hom, haar koning, te kook.
Watter feesmaal was dit nie.
En sy het haar gesig begin son toe draai….
Skakel Donderdag om 17:30 in op VIA, kanaal 147 vir hierdie spesiale episode.

Leave a Comment

Your email address will not be published.

*