Tag: Maklik Met Marinda

Maklik Met Marinda

Maklik Met Marinda – Nicole Holm

0 comments

Nicole Holm is vir my alles wat ‘n akteur moet wees. Sy is gefokus en hoogs talentvol. Sy kies haar rolle versigtig en pak elke rol met deernis en professionaliteit aan. En sy is die ma van ‘n tweeling wat haar hartklop is. Die kosmaakrol is egter ‘n rol wat […]

Herman Binge en Marinda Engelbrecht
Maklik Met Marinda

Maklik Met Marinda – Herman Binge

1 comment

Herman Binge kom ‘n lewenspad saam met my en Johann. Hy en Johann was kamermaats op Stellenbosch. Menige aande het hulle saam geserenade by koshuise. En toe ek vir Johann ontmoet, het hy deel van my lewe ook geword. Hy het selfs die heildronk ingestel op ons twee op ons […]

Marinda Se Varklies
Hoofgereg, Varkvleis

Marinda se Varklies

2 comments

  Bestandele 1,5kg varklies bakpoeier growwe sout 1 ui, grofgekap 1 wortel, grofgekap 6 knoffelhuisies, fyngemaak tiemie pietersielie salie 2 koppies water 1 bottel Savanna, of 2 – 3 koppies appelsap, afhangende van die grootte van bak 1 koppie room Metode Maak diagonale (of diamant) snytjies in die vel van […]

Michéle Steyn Anna Se Lende
Rooivleis

Anna se Beeslende

2 comments

Bestandele 2 kg heel stuk beeslende Bovril na smaak Engelse mostert na smaak Olyfolie soos nodig gegeurde meel soos nodig grofgemaalde swartpeper na smaak Metode Plaas die lende op ‘n houtbord en verf die hele lende met Bovril. Verf dan met die mostert, en laastens met olyfolie. Sif meel oor […]

Michele Steyn en Marinda Engelbrecht
Maklik Met Marinda

Maklik Met Marinda – Michele Steyn

0 comments

Michele Steyn is een van die sagste liefste mense wat ek ken. Dis sommer net lekker om in haar geselskap te wees. Sy werk op die produksiespan wat Maklik met Marinda vervaardig. So neem ek aan dat as sy op ‘n kosprogram werk en ‘n ma het wat fantasties kook, sy ook […]

Haidee Muller en Marinda Engelbrecht
Maklik Met Marinda

Maklik Met Marinda – Haidee Muller

0 comments

Haidee Muller is volksbesit. Sy bekoor daagliks duisende luisteraars daagliks op RSG met haar stories en stem.  Maar sy kan nie kook nie!! Ek het haar probeer bekoor en bekeer in my kombuis. Ons het heerlike Risotto en vis gemaak. Daar is gedrink, geroer en gebak. Sy wou graag teruggaan […]

Vinnige Ciabatta 2
Bykosse

Vinnige Ciabatta

0 comments

Bestandele 500 g meel 500 ml water 10 g kitsgis 8 g sout bietjie ekstra meel vir bakplaat Metode Plaas al die bestanddele (behalwe die ekstra meel) in jou voedselverwerker en meng met die deegklitser (K-Beater) vir 12 minute. Spuit intussen ‘n bakplaat met kleefwerende sproei en sprinkel bietjie ekstra […]