Hoender

Rissiehoenderlewers

2 comments

Kevin Leo Hoenderlewer

Bestandele

  • 60 g botter
  • 1 ui, fyngekap
  • 1 rooi soetrissie, fyngekap
  • 500g hoenderlewertjies, skoongemaak
  • 300 ml tuisgemaakte rissiesous (sien resep)
  • sout en peper
  • 250 ml room

Metode

Smelt die botter in ‘n pan, voeg die ui en soetrissie by en braai tot sag. Voeg die hoenderlewertjies by en braai tot ligbruin, maar nog pienk in die middel. Voeg die rissiesous by en braai vir 2 minute.

Voeg sout en peper by na smaak. Voeg die room by en laat dit deur warm word. Verwyder van die hitte.

Bedien 4 porsies saam met vars brood.

Maklik!

Rissiehoenderlewers

2 Comments

  1. Marinda jou rissiesous is die beste. Gaan nooit weer sonder dit wres nie!!!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*