Tag: frikkadelle

Hoofgereg

Kool-lensiefrikkadelle

6 comments

Ek en Koos het saam gekook met ons Crocs aan. Niemand was daar om ons te spot oor ons Crocs nie. Wat ‘n lekker en gemaklike kook! Al is jy nie vegetaries nie belowe ek jou dat jy beslis van die frikkies gaan hou. Sarietha die een is vir jou en Josh.

Hoofgereg

Spekko kerrie-en-rys-frikadelle

Comments are Disabled

Kyk ‘n frikkadel is vir my een van die lekkerste trooskosse wat mens kan kry.  Jy kan my wakker maak vir ‘n frikkadel.  Ek het nog min in my lewe slegte frikkadelle en brood geeet. Die frikkadelle kry gaarrys in die bestanddele.  Dit gee ‘n lekker tekstuur en rek die […]

Hoofgereg

Kerriefrikkadelle

Comments are Disabled

  Bestanddele 60 ml olie 1 ui gekap 10 ml grofgestampde komynsaadjies (jeera) 2 knoffelhuisies, fyn gekap 10 ml gerasperde, vars gemmerwortel 30 ml kerriepoeier van jou keuse 10 ml borrie 5 ml gedroogde rissievlokkies 60 ml asyn 30 ml suiker 1 blikkie tamatie- en uiemengsel sout en peper na […]

Hoofgereg, Rooivleis

Frikkadelle – rooies

15 comments

Frikadelle op sy tyd maak menigtes vol.  Vanaand was ek lus vir tamatie frikadelle op mash.  Ek weet dit is kapokaartappels maar dit klink net nie so vullend soos mash nie. BENODIG: 700g maalvleis 5 ml fyn koljander 2,5 ml fyn neut 1 eier 2 snye brood 80 ml melk […]