Slaai

Bykosse, Slaai

Tamatie-en-uieslaai – eerlike kos

13 comments

Om n tamatie en uie  slaai te maak vat nie gourmet kennis nie.  Die kennis le in die sous en om dit betyds te maak sodat die sous in die uie kan trek.  Op haar eie is sy lekker.  Saam met kerrie of braaivleis is sy beter.  Ek maak dit die middag […]

Bykosse, Slaai

Drieboneslaai – windmakerig

4 comments

Drieboneslaai is n redding in my yskas.  Dit hou lank en maak vol.  Dit is so n dankbare kleurvolle slaai. Daar is niks wat gekook moet word nie.  Net bymekaar roer en geniet. drie blikkies bone van jou keuse 1 rissie ( opsioneel) 1 groenpeper 3 toontjies knoffel 2 uie […]

Nagereg, Slaai

Geelperskes in die Boland

8 comments

Ek was gelukkig om die perskes net buite Robertson by n wonderlike padstal te kon koop.  Hulle het nog hul pitte in – so dit is nie uitgeput nie! Wat ek met die perskes doen kan jy met enige gedroogde vrugte doen.  Dis heerlik saam met vleis , in die oggend net so […]

Bykosse, Slaai

Rysslaai – orige rys

4 comments

Daar bly gewoonlik rys oor na ‘n maaltyd.  Moet haar nie weggooi nie.  Trek vir haar ‘n ander rokkie aan en geniet haar as n bykos of as n maaltyd. Kyk wat in jou yskas is en werk dan van daar af aan. In my rysslaai: grasuie ham rooipeper kaas […]