Ontbyt

Alles-In-Een-Ontbyt
Ontbyt

Alles-In-Een-Ontbyt

Comments are Disabled

Bestanddele 80 ml botter 500 ml fyngekapte sampioene 1 ui fyngekap 5 ml gemengde kruie 6 snye brood 12 skywe ham 6 kaasvelletjies 6 eiers sout en peper Metode Braai die uie, sampioene en kruie in ‘n pan. Rol die snye brood dun uit met ‘n roller en smeer weerskante […]

Gebak, Nagereg, Ontbyt

Piesang-plaatkoekies – 2 bestandele

12 comments

Ek en Herman Lensing werk op die oomblik aan ons verhoogproduksie “VOORSKOOT en lipstiek.”  Marion Holm doen die regie.  Aangesien ons kook in ons produksie gesels ons uit die aard van die saak oor kos.  Marion het ons van die resep vertel.  Ek het 2 weergawes gemaak.  Jy kan dit […]

Ontbyt

Perfekte gekookte eiers – ja dis moontlik

8 comments

Dat dit nou n toneelstuk (Voorskoot en Lipstiek) moes vat om my te leer om die perfekte gekookte eiers te maak.  Marion Holm het dit in die teks ingeskryf.  Sy het dit by Elzabe Zietsman geleer.  Wel ek het dit probeer en ja, dit werk!   sit die eiers in […]

Ontbyt

Krummelpap – maak jou lekker vol

3 comments

Krummelpap kan saam met braaivleis geeet word.  Kan ook  saam met wors en sous bedien word.  Die lekker van die pap le gewoonlik in sy sous. As jy dit vir ontbyt wil eet kan jy dit bedien met warm melk en suiker. 1 l water 750 ml mieliemeel 5 ml […]

Ontbyt

Ham en eier mooigeit

2 comments

Partymaal kry mens gaste wat jy graag klein bietjie wil beindruk – sonder te veel moeite.  Wel hier kom dit: Ham en eier mooigeit – 6 porsie 6 velletjies ham botter om die pannetjie te smeer of Spray and Cook 2 teelepels pietsielie fyngekap ( knip dit met n sker […]

Ontbyt

Goue eiers

1 comment

Die gekookte eier is vir baie van ons ‘n redding as ons nie weet wat om gaar te maak nie. Party van ons onthou die reuk van hardgekookte eiers as deel van padkos.  Nou kom ons kyk hoe maak jy die perfekte gekookte eier. Bring water in ‘n pot tot […]