Rooivleis

Hoofgereg, Rooivleis

Ma se groenboonbredie en koring

8 comments

Groenboonbredie is liefkos.  Dis om iets van jouself aan jou gaste en gesin te gee.  Dis edel kos wat mens diep behaag.  Ek het dit vir ons Saterdagaand gemaak met koring en pampoen. BESTANDELE; 1,5 kg skaapvleis of beesvleis ( sorg dat daar n been aan is – ekstra geur) […]

Hoofgereg, Rooivleis

Frikkadelle met kool – sielskos

8 comments

Ek ken koolfrikkadelle, maar nie almal in ons huis eet kool nie.  Toe maak ek die twee afsonderlik.  Daar is iets aan frikkadelle wat troos.  Iets wat vir jou uitnooi met n koswarmte om te mag eet. Die resep is genoeg vir 8 mense.  Halveer alles as julle minder persone […]

Hoofgereg, Rooivleis

Tamatiekos – so van my ma af

25 comments

In ons huis eet ons tamatiekos agter die lekkerte aan en nie net as dit koud is nie.  Daar is iets koesterends omtrent tamatiekos. Dis asof jy baie kan vergewe as jy n lekker bord tamatiekos geeet het – selfs die skoonfamilie. Die resep is genoeg dat 6 mense  ruim  kan eet. […]

Hoofgereg, Rooivleis

Bobotie vir ete

59 comments

Ek het met bobotie groot geword.  My ma het dit vir ons bedien met ertjies en geelrys.  Gewoonlik was daar  gestoofde vrugte as bykos bedien.  Die resep wat ek vandag gee, is die basiese resep.  Daar is verskeie kinkels om dit nog meer intressant te maak .  Ek sal dit […]