Rooivleis

Michéle Steyn Anna Se Lende
Rooivleis

Anna se Beeslende

4 comments

Bestandele 2 kg heel stuk beeslende Bovril na smaak Engelse mostert na smaak Olyfolie soos nodig gegeurde meel soos nodig grofgemaalde swartpeper na smaak Metode Plaas die lende op ‘n houtbord en verf die hele lende met Bovril. Verf dan met die mostert, en laastens met olyfolie. Sif meel oor […]

Margit Meyer Oxtail
Rooivleis

Beesstert

2 comments

Bestandele 2 Uie, fyngekap 80 ml Knoffel, fyn gekap 3 Wortels, in skyfies gesny 3 Selderystingels, in skyfies gesny 2 Takkies tiemie 1,5 – 2 kg Beesstert, lekker bruingebraai in ‘n bietjie olie 500 ml Old Brown Sherry 250 ml Rooiwyn 125 ml Worcestersous 20 ml Asyn 30 ml Suiker […]

Rooivleis

Lam Koftas

Comments are Disabled

Bestanddele 6 x rou, ontdooide lamburgers (by Woolies) 30 ml olyfolie 30 ml fyngekapte sprietuie (met groen stingel en al) 30 ml fyngekapte kruisementblare 15 ml fyngekapte knoffel 15 ml geroosterde komynsade, grofgekneus 5 – 10 ml gedroogte rooirissievlokkies Metode Sit die lamburgers in ‘n glasbak en voeg die res […]

Rooivleis

Rokerige Lams-oondpot

Comments are Disabled

Bestanddele 1.2 kg dikgesnyde lamskenkels 250 ml goedgegeurde meel olyfolie na smaak 2 groot, fyngekapte uie 2 groot wortels, in medium ringe gesny 4 groot selerystingels, in medium skywe gesny 2 rooi soetrissies, ribbes verwyder en in blokkies gesny 4 – 6 groot fyngekapte of gerasperde knoffelhuisies (of na smaak) […]

Rooivleis

Lam in ’n Sak

Comments are Disabled

Bestanddele 8 – 12 dik lam tjops sout en growwe swartpeper na smaak 45 ml geskroeide koljandersade, grofgekneus 12 baba aartappels, geskil 6 kleinerige uie, in kwarte gesny 12 heel knoffelhuisies, geskil en gekneus 6 kleinerige roosmaryntakkies 2 lourierblare 1 suurlemoen, in dik ringe gesny (met skil en al) olyfolie […]