Die koue het nog nie die Kaap gelos nie. Ek lus vir iets wat van binne warm maak en nie te lank voor die stoof gaan neem nie. Hier is n lekker spicy resep vir hoender binne -in die oond. Bedien dit met vars brood, slaai of patats gebak in […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.