Die reseppie is eendag uit nood gebore met verrykende gevolge. Dit bly op al my vriende se tafels in mangotyd. Elmari Kemp het my nou weer herinner aan die groot lekkerte. Hier is hy vriendin. 4 mangos geskil en in repe gesny groot houer ongegeurde jogurt 250ml bruinsuiker NOU: Sny […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



