Hoofgereg

Hoofgereg

Kool-lensiefrikkadelle

6 comments

Ek en Koos het saam gekook met ons Crocs aan. Niemand was daar om ons te spot oor ons Crocs nie. Wat ‘n lekker en gemaklike kook! Al is jy nie vegetaries nie belowe ek jou dat jy beslis van die frikkies gaan hou. Sarietha die een is vir jou en Josh.

Hoender, Hoofgereg

Hoender-breyani

6 comments

Vir Pieter het ek glad nie geken nie maar ek het ’n behoefte gehad om saam met die man te kook.  Hy vra toe vir Breyani.  My senuwees was bietjie op, maar dit was alles verniet.  Hy het hom opgehang aan die kos.

Hoofgereg

Vaalafval

4 comments

Afvaleters is ‘n groep op hulle eie.  Jy hou van afval of jy kan dit nie weerstaan nie.  Peter Veldsman wou vaal afval gehad het e nek het dit vir hom gemaak.  Ek kon vir hom ook iets leer van afval .  hy het al die orige afval huistoe geneem.

Hoofgereg, Rooivleis

Pot roast

0 comments

Jenny is my engelse suster.  Ons lag oor dieselfde goed, ons hou van dieselfde goed en ons vrek oor kosmaak.  Dit was so ‘n fees om my kombuis saam met haar te deel.