Ek ken koolfrikkadelle, maar nie almal in ons huis eet kool nie. Toe maak ek die twee afsonderlik. Daar is iets aan frikkadelle wat troos. Iets wat vir jou uitnooi met n koswarmte om te mag eet. Die resep is genoeg vir 8 mense. Halveer alles as julle minder persone […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



