Hoofgereg

Varkvleis

Varkrib wat kleef en blink

Comments are Disabled

Vir my is ‘n blink klewerige varkribbetjie  van die lekkerste kos om te eet.  Die een is blink, is klewerig en  het  so ‘n ligte soetsmakie .  Ek het dit in die oond  gaargemaak, maar jy kan dit op die vuur ook braai – maak dan net die aartappels en […]

Seekos

Haddock Gebak

Comments are Disabled

HADDOCK GEBAK BESTANDDELE 600 g haddock • 400 melk • 6 peperkorrels • 2 lourierblare • 1 ui in ringe gesny • 650 g aartappels in dik ringe gesny • 500 g baba spinasie • 1 pakkie kitskaassouspoeier • 1 pakkie gekoopte kaassous (Spur s’n is baie lekker) • 125 […]

Featured, Rooivleis

Lamskerrie

Comments are Disabled

Die lamskerrie het ek vir Corné Krige gemaak. En hy was so beïndruk met dit dat hy vir my gevra het vir die resep. En toe besluit ek maar dan deel ek dit met julle ook.

Skaapvleis

Krummeltjops

Comments are Disabled

  KRUMMELTJOPS BESTANDDELE 8 Lamstjops 2 pakkies bruinuie soppoeier 500 ml pankokrummels 125 ml parmesankaas 100 ml pietersielie fyn gekap 30 ml fyngekapte roosmaryn 100 ml engelse mostert 3 eiers geklits   Metode Kry drie plat bakkies gereed.In een is die uiesoppoeier, dan in die tweede een die geklitste eiers […]

Seekos

Paula se seekosring

Comments are Disabled

Paula se Seekosring Bestanddele 1 blik salm of tuna 1 blikkie gerookte mossels gedreineer 8 eiers gekook 240 ml goeie mayonnaise 1 houer krummelmaaskaas 200 ml gerasperde cheddarkaas 30 ml gerasperde ui 125 ml fyngekapte pietersielie 1 boksie Bacon Kips gekrummel   Metode Gebruik ‘n Tupperware ring. Die gereg bestaan […]