Gisteraand toe is ek so lus vir die steak dat ek nie kon wag vir die vuur om uit te brand nie. Ek sit toe die riffelpan op die plaat en laat dit goed warm word. Voor jy dit in die pan sit. Moenie die olie in die pan gooi […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



