Riette en Anton kuier hier by ons. So met die kosmaak slaan ‘n lus vir appeltert my. Daar en dan besluit ons dat appelpoeding net die regte ding vir Hopefieldkoue is. Die resep is aangepas vir wat ons in die koskas het .( onthou ons winkels maak 12 uur toe […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



