Groente

Bykosse, Groente

Waaier-aartappels – bykos vir braai

4 comments

Aartappels is kos. Aartappels is bykos. Aartappels is stapelkos. Aartappels is altyd by ons. Ek maak die aartappelgereg graag saam met n braai.  Jy kan die aartappels voor die tyd bietjie kook as jy haastig is.   BENODIG: 6 aartappels 125ml mayonnaise 125ml chutney 60ml uiesoppoeier 125ml gerasperde kaas olyfolie […]

Bykosse, Groente

Marmelade-en-kaneel-pampoen

5 comments

Ek kan nie vir die resep hoeveelhede aanbied nie.  Ek kan wel se dat dit een van die lekkerste pampoenresepte in pampoenland is.!!!!!!!! Volg net die stadiums stap vir stap en geur dit na smaak. skil die pampoen en sny dit blokkies.  Plaas dit in n oondbak strooi sout oor […]

Groente, Sop, Voorgereg

Butternutsop – met skop

12 comments

Kyk, ek is nie mal oor butternutsop nie.  Veral nie as dit so n lemoen-smakie by het nie.  Jy kry dit gewoonlik by groot onthale, want dis koste-effektief. By ons Fruit&Veg was butternuts vandag op special.  So toe besluit ek om sop te maak.  Hier is my sop met ‘n skop. […]

Bykosse, Groente

Groenbone – met botter

6 comments

Groenbone is maklik vir my n maaltyd op sy eie.  Dit gee kleur en vreugde aan enige bord kos.  Ek maak altyd te veel sodat daar n skeppie kan oorbly vir more se honger.  500 g groenbone 60 ml olie 2 uie 2 knoffeltoontjies 250 ml spek ( bacon) 2 […]

Groente

Groente – gesondheid uit die grond uit.

2 comments

Dit is nie ‘n resep wat ek vandag deel met julle nie.  Dis sommer net ‘n vinnige bykos wat min moeite is.  Die grootste werk is om die groente te skil.  Dit lyk altyd mooi op die tafel. BENODIG: groente wat beskikbaar is – ek het botterskorsies, uie, aartappels en […]

Bykosse, Groente

Bruin braaiaartappels – njam,njam, njmmmmmmmm

2 comments

Kyk ek kan myself ophang aan ‘n aartappel.  Kos sonder aatrtappels is beswaarlik kos vir my.  Braai-aartappels is die koning van alle aartappels.  Om hom goudbruin te kry is glad nie moeilik nie. 6 aartappels 250ml olie (sommer sonneblomolie) growwe sout NOU: kies vir jou 6 aartappels en skil hulle […]