Groente

Pampoenmoes
Groente

Pampoenmoes

Comments are Disabled

Bestanddele 1 botterskorsie 10 snye brood 250 ml botter 125 ml fynkaneelsuiker sout en peper Metode Skil en sny die botterskorsie in dik snye. Smeer die brood dik met botter en sny in driehoekies. Pak ‘n laag botterskorsie, ‘n laag brood, en strooi met kaneelsuiker. Sout en peper tussen die […]

Mieliekoekies
Bykosse, Groente

Mieliekoekies

Comments are Disabled

Bestanddele 750 ml mieliepitte 250 ml koekmeel 5 ml suiker 5 ml bakpoeier 2 eiers liggies geklits 190 ml dikroom sout en peper olie vir vlakbraai brosgebraaide spek vir opdiening Metode Meng die mieliepitte, meel, suiker, bakpoeier, sout en peper saam. Meng nou die eiers en room by. Plaas kombuispapier […]

franse uiesop
Groente

Franse Uiesop

Comments are Disabled

Bestanddele 30 ml elk botter en olyfolie handvol salieblare, nie te fyn gekap nie 6 groot knoffelhuisies, fyngekap 3 kleinerige rooi uie, in 1 cm wiggies gesny 3 kleinerige wit uie, in 1 cm wiggies gesny 4 sjalotte, in 1 cm wiggies gesny (dis sulke langwerpige sjalotte. as jy nie […]

geroosterde groente
Bykosse, Groente

Geroosterde Groente

2 comments

Bestandele 300 g Gemengde-kleure babaworteltjies 300 g Geel murgpampoentjies 300 g Groenbone of baba sneeu-ertjies 300 g Tamaties – verkieslik nog aan die stingel 90 ml Suurlemoengegeurde olyf- of avokado-olie 30 ml Fyngerasperde knoffel 15 ml Fyngerasperde suurlemoenskil 15 ml Suurlemoensap Growwe sout en swartpeper na smaak Metode Maak die […]

Bykosse, Groente

Gebakte Pampoenskywe

Comments are Disabled

Bestanddele ‘n kwart pampoen of meer met skil en al, in dikkerige skywe gesny 250 ml regte soetwyn sout na smaak 2 kaneelstokkies, kleiner gebreek so handvol tiemie- en roosmaryntakkies heuning na smaak Metode Rangskik die papmpoenskywe in ‘n oondbak en gooi die soetwyn oor. Geur met sout en druk […]

Bykosse, Groente

Gebakte Aartappels

Comments are Disabled

Bestanddele 6 geskilde aartappels, in kleiner stukke gesny 65 ml koekmeel 5 ml borrie sout en peper na smaak olie vir braai Metode Kook die aartappels in water tot halfgaar. Dreineer, klad die aartappels droog en sit hulle terug in pot. Strooi die meel, borrie, sout en peper oor die […]

Bykosse, Groente

Foccacia in Drie Dele

Comments are Disabled

Bestanddele Foccacia 1 kg winkeldeeg olyfolie witwyn-asyn growwe sout en varsgemaalde swartpeper Babatamatie & Basieliekruid-deel 250 ml babatamaties, gehalveer 125 ml basieliekruidblare, grofgeskeur 2 groot, dungesnyde knoffelhuisies Drie Kase & Roosmaryn-deel 125 ml dun skyfies Taleggio kaas (mozzarella sal ook doen, as dit moet) 100 g rolletjie bokmelkkaas, in klein […]

Groente, Hoender

Calzone met Salsa

Comments are Disabled

Bestanddele Calzone 125 g kleingesnyde blokkies gerookte hoender 65 ml gaar mieliepitte 65 ml fyn blokkies rooi soetrissie 45ml fyn blokkies murgpampoentjie 45 ml fyn blokkies rooi ui 250 ml grofgerasperde, sterk kaas 15 ml gedroogte Italiaanse gemengde kruie sout en grofgemaalde swartpeper na smaak 500 g winkeldeeg Salsa 250 […]

Groente

Spinasie-okkasiekoek

Comments are Disabled

Bestanddele Kors 240 g koekmeel 230 g botter 150 g gerasperde Cheddarkaas (beleë kaas is die geurigste) Vulsel 1 x 750 g pakkie gevriesde spinasie 45 ml sonneblomolie 250 g fyngesnipperde spek 1 fyngekapte groot ui 1 fyngedrukte groot knoffelhuisie 300 g fyngesnyde sampioene sout en peper na smaak gedroogte […]

Groente

Nie jou Ma se Bone

Comments are Disabled

Bestanddele 45 ml sonneblomolie 10 ml swart mosterdsaadjies 10 ml uiesaadjies, opsioneel (hulle word ‘Nigella’ genoem) 10 ml grofgekneusde komynsaadjies 10 ml fyngekapte gemmerwortel 10 ml fyngekapte knoffel 1 kleinerige ui, in klein blokkies gekap gedroogde rooi rissievlokkies na smaak 750 ml groenbone, reguit gekerf in 1 cm stukkies 375 […]