Groente

Bykosse, Groente

Banting murgpampoen – soet en lekker

6 comments

Kyk, ek het nou gaan oplees wat noem mens die pampoen en tot die slotsom gekom dis een enorme murgpampoen.  Wel , sy het vir n groot lekkerte in ons huis gesorg.   BENODIG; 1/2 murgpampoen botter – soos jou behoefte kaneelsuiker ( ek het dieetsuiker met kaneel gemeng. – […]

Bykosse, Groente

Banting patats – soet en lekker

10 comments

Kyk die somer le voor en almal probeer maar daardie ekstra rolletjie afskud.  Maar die lus vir n lekker soetpatat wil my nie afskud nie.  Toe maak ek maar banting patats.   BENODIG; 2 groot patats 30 ml coconut oil 60 ml botter 5 ml heuning 30 ml stevia suiker […]

Groente, Rooivleis

Groenboonbredie – net reg vir die koue

8 comments

Bredies is winterkos, maar nie in ons huis nie.  Ons eet bredies dwarsdeur die jaar. Ons wissel die vleis af tussen skaap en bees.  Bredies is gesinskos en ons het altyd gepraat van “lepelkos” omdat jy dit letterlik met n lepel kan eet. BENODIG: 1,5 kg stowevleis lam of bees […]

Bykosse, Groente, Sop, Voorgereg

Tamatiesop – net reg vir nou

2 comments

Ek koop altyd Woolies se tamatiesop en dan kan ek my ophang aan dit.  Ek het vandag n tamatiesop gemaak wat so hap-hap aan die Woolies een.  Regtig baie lekker.   BENODIG: 1 ui 3 knoffeltoontjies 30 ml olyfolie 30 ml komyn/jeera  die saadjies 4 hoender of groente ekstrak blokkies […]

Bykosse, Groente

Aartappelwiggies – met paprika

3 comments

Hier is nie eintlik n resep nie.  Meer n “gooi-bymekaar-en-geniet”. BENODIG:  5 aartappels 15 ml growwe sout 20 ml paprika peper 2 takkies roosmaryn 100 ml olyfolie NOU: was jou aartappels af – ek skrop dit met n kombuissponsie, maar hou skille aan sny die aartappel in die lengte en […]