Vanaand is bitter koud in Hopefield. Ek het ‘n gevoelte gekry om iets te maak wat koester. Sjokolade is vreeslik vergewinsgesind. – selfs vir koue. 8 croissants 1 potjie nutella sjokoladesmeer 500 ml room 250 ml melk 4 eiers 5 ml vanillageursel 125 ml strooisuiker NOU: sny die croissants […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.