Gebak

Gebak

Souttert

Comments are Disabled

My ma het baie keer op ‘n Saterdag vir ons souttert gemaak.    Dit was voor die dae van quiche.  Jy kan die worsies vervang met Bullybeef as jy daarna voel.  My ma het blikkies viennas gebruik – dit is ook reg. Bestanddele 3 eiers 375 ml melk 30 ml […]

Brood, Gebak

Lemoenbroodjie

Comments are Disabled

  As jy nie van baie soet hou nie, is die broodjie vir jou.  Lekker klam en vars.  As jy lemoene  en meel in jou huis het, kan jy dit bak. Lekker  saam met koffie , tee of vir nagereg met vla.  Ek het die  resep by my suster Jeanine […]

Gebak

Vetkoek

Comments are Disabled

As my ma nie geweet het wat om te maak vir ete nie, het sy vetkoeke gebak.  Daar was altyd lekker kerrie mince by of jy kon dit eet met stroop/konfyt en kaas.  Ek het dit  ook vir my kinders gemaak.  Tot vandag toe is dit trooskos in ons huis. […]

Brood, Gebak

Bruinbrood

Comments are Disabled

Wat is nou lekkerder as ‘n snytjie warm brood met dik botter!  Die beslag gee vir jou 2 brode in die kleiner pannetjies. Altyd goed om iemand te bederf met vars brood. Bestanddele 1 kg bruinbrood meel 2 x pakkies 10 g kitsgis 10 ml sout 60 ml suiker 600 […]

Gebak

Naan

Comments are Disabled

Kom ons maak Naan So so lekker en so so maklik Bestanddele 10 ml kitsgis 5 ml suiker 125 ml louwater 750 ml meel 2,5 ml sout 90 ml olie 90 ml ongegeurde jogurt 1 eier Metode  Sit die kitsgis, suiker en louwater in n koppie en maak toe. Los […]

Gebak

Sjokoladekoek

Comments are Disabled

Ek het die sjokoladekoekresep by my ma gekry.  Soveel keer gebak vir al wat ‘n funksie is. Dit is ‘n lekker klam koek en hou vir ten minste 3 dae.  Hoe jy hom versier is in jou hande.  Ek het myne  bo- op met Caramel Treat en mooi blommetjies versier. […]

Gebak, Koekies

3 Bestanddele peanut butter-koekies

Comments are Disabled

Wie hou nie van ‘n peanutbutter- koekie nie? AS dit 3 bestandele het en onder 10 minute bak kan dit mos net ‘n wenner wees! Die resep is al lank in omloop en ek het dit uitgetoets. Bestanddele 1 koppie suiker (250ml) 1 koppie peanutbutter (250 ml) 1 eier Metode […]

Gebak

Piesangmuffins

Comments are Disabled

Bestanddele: 4 baie ryp piesangs 200 ml suiker 1 geklitste eier 80 ml botter gesmelt 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda 5 ml fyn kaneel 375 ml meel 2 ml karamelessens ( as jy nie het nie sal vanillaessens ook doen) Metode: 1.  Druk die piesangs fyn. 2.  Klits die […]

Gebak

3 Bestanddele Krismiskoek

Comments are Disabled

Vrugte + Vloeistof + Bruismeel = Vrugtekoek KLAM, MAKLIK EN LEKKER! Die Maklikste en heerlikste vrugtekoek. Wie sê jy moet wag tot krismis om dit te mag eet! Eet dit nou saam met tee, koffie of ‘n lekker glas wyn. Bestanddele: 1kg vrugtemengsel + 1 boksie cherries (ek koop Food […]

Gebak

Slapdeeg vinnige kaasskons

Comments are Disabled

Bestanddele: 500 ml bruismeel 500 ml gerasperde kaas 500 ml melk 5 ml sout 10 ml Rooipeper of soveel jy kan vat Metode: Meng alles saam Skep in kolwyntjiepannetjie en strooi kaas oor Bak vir 20 min by 180 grade Vinnig en lekker.