Gebak

Moussaka
Gebak

Moussaka

Comments are Disabled

Hierdie resep lyk moeilik, maar dit is verspot-maklik. En die beste is: dit behoort eintlik die vorige dag gemaak te word sodat alles lekker bymekaar kan kom Die volgende dag maak jy dit net stadig in die oond warm en bedien. Hierdie is ‘n wenner! Bestanddele Groente 4 groot aartappels […]

hot cross bun poeding
Gebak, Nagereg

Hot cross bun broodpoeding

Comments are Disabled

Met Paasfees om die draai is dit tyd om iets met die hot cross buns te maak. Bestanddele 6 hot cross buns Appelkooskonfyt Botter 500 ml room 1 blikkie Idealmelk 250 ml melk 125 ml strooisuiker 5 eiers 5 ml karamelgeursel (vanilla essence) Flake sjokolades Metode Sny die hot cross […]

Esther Von Waltsleben Tamatie Bloukaastert
Bykosse, Gebak

Tamatie-Bloukaastert

0 comments

Bestandele Deeg 250 ml meel 80 ml botter 45 ml koue water 2,5 ml sout (Of, jy kan sommer ‘n pakkie gevriesde ‘short crust pastry’ koop.) Vulsel 2 groot tamaties 185 g bloukaas 90 ml room Peper Tiemie Olyfolie Metode Meng al die bestanddele vir die deeg saam en voer […]

Brood, Gebak

Brood met steengemaalde meel

Comments are Disabled

Broodbak is dieplekker. Dit begin by die meng, die vreugde van die eerste rys, die in die gesmeerde panne sit, die tweede rys, die bak en reuk van varsgebakte brood en dan die eet!!! Groot vreugde. Bestandele 500g witbroodmeel 500g bruinbroodmeel 1 liter louwater 10 ml sout 10 ml kitssuurdeeg […]

Sagopoeding 2
Gebak, Nagereg

Sagopoeding

8 comments

Bestandele 250 ml sago 1 liter melk 1 stukkie pypkaneel 30 ml botter 4 eiers, geskei (hou die eierwitte) 100 ml suiker 5 ml vanieljegeursel 3 ml sout appelkooskonfyt na smaak 2 ektra eierwitte Metode Week die sago in die melk – as jy dit nie doen nie, is dit […]

Krummelappeltert
Gebak

Krummelappeltert

4 comments

Bestandele 375 ml koekmeel 190 ml wit- of bruinsuiker 10 ml pypkaneel 250 ml hawermout (oats) 225 g botter, gesmelt 3 x 385 g blikkies tertappels, in kleiner blokkies gesny 125 ml strooisuiker 30 ml suurlemoensap 5 ml pypkaneel Metode Meng die koekmeel, suiker, 10 ml pypkaneel, hawermout en botter […]

Bykosse, Gebak

Kaas- en Uiebroodjie

Comments are Disabled

Bestanddele 500 g bruismeel (self-raising flour) 5 ml sout 4 fyngekapte sprietuie (spring onions), met groen tippies en al 65 ml gedroogde uievlokkies (jy kan dit los maar dis beskikbaar by Woolies) 150 g klein blokkies sterk cheddarkaas 500 ml karringmelk Metode Sif die meel en sout saam in ‘n […]

Gebak

Veelsydige Slap Degie

Comments are Disabled

Bestanddele 125 ml klappermelk 125 ml sonneblomolie 1 groot eier sout na smaak 5 ml borrie 5 ml grofgestampte komynsaadjies 65 ml fyngekapte koljanderblare 250 ml bruismeel Metode Klits die klappermelk, olie en eier saam. Geur na smaak met sout en klits die res van die bestanddele by. Giet stadig […]

Gebak, Nagereg

Crème Brûlée

Comments are Disabled

Bestanddele 6 groot eiergele (gebruik die wit vir skuimies) 100 g strooisuiker saadjies van 1 vanieljepeul of 10 ml vanilla essence 500 ml egte, vars room 1 vanilla pod 4 – 6 lepels wit- of ligte bruinsuiker Metode Klits die eiergele met die helfte van die strooisuiker tot lig en […]