Gebak

Gebak, Nagereg

Kaaskoekrolletjies

Comments are Disabled

  Bestanddele 4 snye witbrood 125 ml sagte, plein roomkaas 30 ml versiersuiker 45 ml gesmelte botter 45 ml strooisuiker 5 ml fyn kaneel Metode Sny die korsies van die brood af en rol elke snytjie plat met ‘n wynbottel of ‘n koekroller. Meng roomkaas en versiersuiker en smeer oor […]

Gebak

Bokkenfolle

Comments are Disabled

Bestanddele sagte botter 500 ml room 350 ml bruinsuiker 1 kg winkeldeeg 375 ml tuisgemaakte karamelsous Metode Smeer ‘n groot platboom-ysterpot wat ‘n deksel het, lekker dik met botter. Giet die helfte van die room in die pot en sprinkel die helfte van die suiker bo-oor. Maak bolle met die […]

Gebak

Botterskorsiegebak

Comments are Disabled

Bestanddele 750 ml gaar botterskorsie, goed gedreineer 3 jumbo eiers 250 ml room 80 ml koekmeel 80 ml mielieblom 80 ml suiker 10 ml bakpoeier 5 ml sout Demerara of gewone bruinsuiker fyn pypkaneel Metode Meng al die bestanddele behalwe die Demerara- of bruinsuiker en pypkaneel saam en maak dit […]

Gebak, Pizza

Pizza oor die kole – geen resep maklik

0 comments

Daar is resepte wat net IS.  Dis een so n resep.  Jy het regtig n vryhand om te maak waarvoor jy lus het.  Die belangrikste is om genoeg kaas te he. Die kors raak lekker “crisp” .   Ek het  die Deeghuys se pizza-basis gekoop.  Twee daarvan. Sit die onderste […]

Gebak, Koekies, Nagereg

Appeltertjies

0 comments

Soms lees jy iets op die internet en dan besluit jy dit is wat ek wil maak.  Dit was die geval met die appeltertjies.  Lochner de Kock het dit vir my op YouTube gewys.  Ek het aanvanklik gedink dis moeilik.  Glo my dit is so maklik.  Dit lyk verruklik en […]

Gebak, Nagereg

Brood-en-botterpoeding – vra vir nog

0 comments

Kyk, as jy nou regtig nie meer weet wat om vir nagereg te maak nie, dan vang jy mense in n wip met brood-en-botterpoeding.  Ons almal het  die bestandele in ons huis.  Dis lank nie meer n skaamte om die poeding te maak nie – dis n liefdespoeding.  BENODIG: 1 […]

Gebak, Nagereg

Rocky road – my soettand kry die oorhand

0 comments

  Ek weet nie hoekom die soettand van my so amok maak nie.  Rocky Road het eintlik geen hoeveelhede nie.  Jy kan maak soos jou hart begeer.  Dit is en bly lekker.  Ek het sjokoladestukke gebruik wat ek by n bakwinkel gekoop het.  Jy kan wit of bruin sjokolade gebruik. […]