Ek en Herman Lensing werk op die oomblik aan ons verhoogproduksie “VOORSKOOT en lipstiek.” Marion Holm doen die regie. Aangesien ons kook in ons produksie gesels ons uit die aard van die saak oor kos. Marion het ons van die resep vertel. Ek het 2 weergawes gemaak. Jy kan dit […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



