Gebak

Gebak, Nagereg

Roompoffertjies – jy kan dit bak

22 comments

Roompoffertjies lyk moeilik om te bak.  Glo my dit is nie.  Dis makliker as om roereier te maak.  Dis so ‘n lekker veelsydige iets.  Dit kan met soet of sout gevul word.  Probeer dit.  Mense is gewoonlik vreeslik beindruk as jy dit maak.  Maklik en lekkerrrrrrrrr!   BENODIG: 250 ml […]

Koeke, Nagereg

Yskas-kaaskoek -Banting-style

6 comments

Kyk so kruip Banting mos in ons almal se lewe.  Veral so voor die somer wat ons probeer om die gewiggies af te skud. Nou moet ek se dat in die proses wyk my soettand nie.  So, ek moes n plan maak. Nouja, hier is my yskaskaaskoek – so na […]

Gebak, Nagereg

Suurlemoenpoeding – winterwarmte

10 comments

Ons bome dra nou swaar die tyd van die jaar.  Met die kouete wat op ons is, besluit ek toe om ‘n suurlemoenpoeding aanmekaar te slaan.  Min moeite vir baie lekkerte.   BENODIG: 80 g botter gesmelt 210 strooisuiker 4 eiers – skei die eiers 500 ml melk 40 g […]

Gebak, Nagereg

Choc pot in 2 minute – mikrogolf

4 comments

Ek het nou die beker sjokoladepoeding geeet en dink ek is versadig vir 2 weke.  Dis ryk, dis klam en dis dekadent en dis vinnig.  Dis ideaal vir die gaste wat onverwags opdaag.  Bedien dit met room, roomys of vla.   BENODIG: 80g botter 80 g sjokolade ( ek het […]

Brood, Gebak

Ciabatta – met dik botter

38 comments

Ek is altyd so bietjie versigtig om brood te bak.  Maar ek dink ek het vandag die vrees oorwin.  Ek het n perfekte ciabatta gebak en dit was so maklik dat selfs n kind  dit kan doen. Heerlik met dik botter of sommer as n slepie om vleissous op te […]