Nagereg

Brood, Gebak, Nagereg

Twee-bestanddeel Sjokoladebrood

6 comments

Die broodjie is vir die dag wat sommer net lus is om jou gesin te bederf.  Ss ‘n vinnige lus vir soet jou oorval. Min moeite.  Jy kan net met die 2 bestanddele werk of jy kan choc chips insit en dit versier met Caramel Treat en Cream Caramel lekkers.

Nagereg

Melksjokolade Fudge

Comments are Disabled

  OREO FUDGE BESTANDDELE 12 oreo koekies grof gebreek 1 blikkie kondensmelk 4 x 150g slabs witsjokolade   METODE Gooi die kondensmelk en sjokolade in ‘n bak wat in die mikrogolf kan gaan.Smelt die sjokolade vir so een minuut in die kondensmelk. Roer en maak seker die sjokolade smelt as […]

Nagereg

Kondensmelk-melkkos

Comments are Disabled

Bestanddele   1 blikkie kondensmelk 500 ml warmwater 1 liter volroommelk 250 ml koekmeel 125 ml sagte botter knippie sout Indien jy van baie soet hou kan jy 125 ml suiker inroer Metode   Verhit die kondensmelk, warmwater en volroommelk in ‘n pot op die stoof. Dit moet nie begin […]

Nagereg

Tiramisu

Comments are Disabled

Dit is ‘n nagereg wat reeds die vorige dag gemaak word en hoe langer hy staan hoe beter.  Die Italianers se die naam beteken : “Pick me up”. Na ja toe na krismis kort ons dit seker almal.   BESTANDDELE 500 ml room 250 g mascarpone kaas (kamertemperatuur) 80 g […]

Gebak, Nagereg

Sjokolade Brownies

Comments are Disabled

Ek het die resep by my sus, Jeanine du Preez gekry.  Jy gaan nooit ooit weer terugkyk na ‘n ander brownie nie.  Glo my!   Bestanddele 250 ml botter 250 g donker sjokolade 500 ml suiker 10 ml vanieljegeursel 5 groot eiers 90 ml kakaopoeier 180 ml koekmeel 2,5 ml […]

Gebak, Nagereg

Banoffee Trifles

Comments are Disabled

BANOFFEE TRIFLES  Bestanddele 30 ml rum 250 ml tropiese vrugtesap 2 piesangs 6 boudoir koekies 1 houer mascarponekaas 125 ml caramel treat 250 ml gekoopte vla 2 klein maringues Gekoopte sjokoladesous vir bo-oor drizzle   Metode Meng die rum en vrugtesap . Druk die boudoir koekies in die mengsel en […]

Gebak, Nagereg

Malvalekkertert

Comments are Disabled

MALVALEKKERTERT  Bestanddele 1 Blik Kondensmelk 65 ml Suurlemoensap 12 Kersies in die helfte gesny 375 g Malvalekkers Kleiner gesny 250 ml Orley Whip 5 ml Vanieljegeursel 125 ml Crushed Pynappel 1 x Boksie Nuttikrust Beskuitjies 90 ml Botter gesmelt 1 pak klein malvalekkers vir versiering bo-op (pienk en wit)   […]