Kaaskoek bly n wenner. Die kaaskoek is so maklik en dit smaak heerlik. Dis nie te soet nie en die bessies bo-op gee dit n verfrissende smaak. Mense is bang om met gelatine te werk. Glo my, as ek dit kan doen kan jy ook. Dis speel-speel maklik. BENODIG: 1 […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



