Wat is nou lekkerder as ‘n snytjie warm brood met dik botter! Die beslag gee vir jou 2 brode in die kleiner pannetjies. Altyd goed om iemand te bederf met vars brood. Bestanddele 1 kg bruinbrood meel 2 x pakkies 10 g kitsgis 10 ml sout 60 ml suiker 600 […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



