Author: Marinda Engelbrecht

Hoender

Bruinhoender

Comments are Disabled

BRUIN HOENDER   BESTANDDELE 8 hoenderporsies Sout en peper 1 ui in ringe gesny 250 ml mayonaise 250 ml chutney 250 ml melk 1 pakkie sampioen, romerige hoender of wituiesop sout en peper na smaak   METODE Sny uie in ringetjies en plaas onder in ‘n oondbak Plaas die hoenderporsies […]

Groente

Koringslaai

Comments are Disabled

  KORING   BESTANDDELE 500 ml koring Genoeg water om dit toe te maak 30 ml olie 1 ui fyn gesny 1 rooi en 1 geel peper fyn gesny 500 ml sampioene fyn gesny 1 blik mieliepitte 250 ml bevrore ertjies 100 ml botter Sout en peper METODE Kook die […]

Groente

Plomp Pampoenpoffertjies

Comments are Disabled

Die poffertjies sal die gunsteling op jou tafel wees.  Sefls die kinders sal die groente eet. PLOMP PAMPOENPOFFERTJIES MET KARAMEL   POFFERTJIEBESLAG: 750 ml gaar fyn pampoen 2 eiers 5 ml sout 500 ml bruismeel 15 ml bakpoeier 500 ml olie om die poffertjies in te braai.       […]

Hoender

Kerrie honedernekkies

Comments are Disabled

As kind het ons baklei oor die hoender se nekkie.  Deesdae is dit amper iets wat nie gereken word nie.  As jy die hoendernekkie reg gaarmaak, dan gaan jy jou vingers aflek.  Myne het ek gekerrie. HOENDERNEKKIES BESTANDDELE 12 nekkies 100 ml koekmeel Olie om dit in te braai 1ui […]

Bykosse

Stamp en Stoot

Comments are Disabled

Ek het op reeks 4 episode 1 saam met Leatitia Solomons die grootword lekkerte gemaak.   STAMP EN STOOT BESTANDDELE 500 g stampmielies 500 g suikerboontjies 75 ml olie 2 uie, in repies gesny 2 huisies knoffel 1 wortel geskil en in blokkies gesny 10ml  kerriepoeier 1 l  warm water […]

Nagereg

Ingelegde Koejawels

Comments are Disabled

  Ons het grootgeword met ingelegde koejawels en vla.  Dit was n groot bederf vir ons. Dit was ons Sondagpoeding.  Om dit te maak is net so maklik.  En dis nou koejaweltyd. Die beste koejawels is die wat nie te ryp is nie.  Die sous se formule is soos volg: […]

Nagereg

Sjokolade-Mousse-Kaaskoek

Comments are Disabled

Bestanddele 250 g roomkaas 250 g mascarpone 160 ml strooisuiker 60 ml kakao 250 ml room 5 ml vanielje 1 Lindt sjokolade 30 ml melk 1 pakkie oreokoekies 60 ml botter gesmelt Metode kap die oreokoekies fyn in ‘n voedselverwerker smelt die botter in die mikrogolf en meng met die […]

Gebak

Souttert

Comments are Disabled

My ma het baie keer op ‘n Saterdag vir ons souttert gemaak.    Dit was voor die dae van quiche.  Jy kan die worsies vervang met Bullybeef as jy daarna voel.  My ma het blikkies viennas gebruik – dit is ook reg. Bestanddele 3 eiers 375 ml melk 30 ml […]

Brood, Gebak

Lemoenbroodjie

Comments are Disabled

  As jy nie van baie soet hou nie, is die broodjie vir jou.  Lekker klam en vars.  As jy lemoene  en meel in jou huis het, kan jy dit bak. Lekker  saam met koffie , tee of vir nagereg met vla.  Ek het die  resep by my suster Jeanine […]

Gebak

Vetkoek

Comments are Disabled

As my ma nie geweet het wat om te maak vir ete nie, het sy vetkoeke gebak.  Daar was altyd lekker kerrie mince by of jy kon dit eet met stroop/konfyt en kaas.  Ek het dit  ook vir my kinders gemaak.  Tot vandag toe is dit trooskos in ons huis. […]