Author: Marinda Engelbrecht

Gebak

Slapdeeg vinnige kaasskons

Comments are Disabled

Bestanddele: 500 ml bruismeel 500 ml gerasperde kaas 500 ml melk 5 ml sout 10 ml Rooipeper of soveel jy kan vat Metode: Meng alles saam Skep in kolwyntjiepannetjie en strooi kaas oor Bak vir 20 min by 180 grade Vinnig en lekker.  

Kondensmelktert
Nagereg

Kondensmelktert

Comments are Disabled

Bestanddele 1 blik kondensmelk 3 blikkies melk 5 ml botter 2 eiers 60 ml Maizena 40 ml vla 5 ml vanielje geursel knippie sout 1 pak Tennisbeskuitjies Metode Smeer ‘n glasbak en plaas heel Tennisbeskuitjies in ‘n enkellaag onderin die bak as ‘n kors. Kook die kondensmelk en 2 en […]

Kerrievis
Seekos

Kerrievis

Comments are Disabled

Bestanddele 2 kg stokvis skoongemaak en ge-fillet visspeserye olie om vis in te braai 1 bottel bruinasyn 250 ml water 200 ml suiker 30 ml borrie 80 ml kerriepoeier 7,5 ml sout 20 ml peperkorrels 60 ml pekelspesery 6 uie in ringe gesny 6 lourierblare 40 ml Maizena Metode Sny […]

Snoektertjies
Seekos

Snoektertjies

Comments are Disabled

Bestanddele Kors – Kan enige klaar korsdeeg koop! 500 ml meel 5 ml sout 5 ml rooipeper 5 ml bakpoeier 250 ml botter Snoekvulsel 500 ml gerookte snoek fyn gevlok 1 ui fyngekap olie om ui in te braai 500 ml cheddarkaas 125 ml fyngekapte pietersielie 250 ml room 2 […]

Sjokoladepoeding
Nagereg

Sjokoladepoeding

Comments are Disabled

Bestanddele 65 ml botter 185 ml melk 1 eier 185 ml suiker 250 ml meel 5 ml bakpoeier 50 ml kakao knippie sout vanieljegeursel Sous 375 ml kookwater 375 ml suiker 45 ml kakao Kook ‘n paar minute saam. Metode Smelt die botter en melk saam. Klits die eier en […]

Skaapstertjies
Skaapvleis

Skaapstertjies

Comments are Disabled

Bestanddele 30 skaapstertjies 3 heel naeltjies sout, peper en koljander na smaak 250 ml tamatiesous 100 ml chutney 100 ml Worcestersous 250 ml witwyn 1 ui in ringetjies 60 ml suiker sout en peper Metode Sny die ui en pak onder in ‘n oondvaste bak. Plaas die stertjies bo-op en […]

Gevulde Tamaties
Bykosse

Gevulde Tamaties

Comments are Disabled

Bestanddele 4 medium groot ferm tamaties 60 g broodkrummels 1 knoffelhuisie fyngekap 60 ml fyngekapte pietersielie 30 ml tiemie 30 ml gekapte basielkruid 60 ml gesmelte botter 100 ml sterk beleë cheddarkaas 60 ml bloukaas gekrummel 60 ml mozzarella sout en peper Metode Sny die boonste kwart van die tamatie […]

Baklava
Nagereg

Baklava

Comments are Disabled

Bestanddele 2 pakke filodeeg 600 g neute van jou keuse 100 g Pistachio neute 250 ml botter gesmelt 30 ml fyn kaneel 7,5 ml neutmuskaat 2 suurlemoene se zest 1 lemoen se “zest” Meng al die bestanddele. Stroop 250 ml water 250 ml suiker 1 suurlemoen se sap 150 ml […]

Hoenderlekkerte
Hoender

Hoenderlekkerte

Comments are Disabled

Bestanddele 1 pak filodeeg 250 g Philadelphia kaas 350 ml suurroom 6 ekstra groot eiers 250 ml sterk cheddar of pecorino kaas 250 g gerookte hoender gesnipper 250 ml sagte songedroogte tamaties 4 preie gesny 250 ml botter sout en peper Metode Kry ‘n groterige tertbak en plaas 4 lae […]

Spanakopita
Voorgereg

Spanakopita

Comments are Disabled

Bestanddele 1 pak filodeeg 500 g babaspinasie 4 sprietuie 1 rooi ui 3 huisies knoffel knippie neutmuskaat 100 g goeie fetakaas 100 g ricottakaas 2 eiers geklits swartpeper 60 ml vars gekapte dill 125 ml gesmelte botter Metode Blansjeer die spinasie in warm water en druk alle water uit. In […]