Author: Marinda Engelbrecht

Seekos

Groen Seekoskerrie

Comments are Disabled

GROEN SEEKOSKERRIE   Bestanddele 15 ml sonneblomolie 50 ml groen kerriepasta (sien resep) 8 sprietuie, fygekap 10 ml koljandersade, gerooster 10 l komynsaadjies, gekneus 1 ml fyn naeltjies 30 ml vars knoffel, fyngekap 30 ml vars gemmerwortel, fyngekap 2 lemmetjies se skil, fyngerasper 15 ml lemmetjiesap 5 ml sout 325 […]

Bykosse, Slaai

Thaise Slaaisous

Comments are Disabled

THAISE SLAAISOUS Bestanddele 80 ml sonneblom- of grondboontjieolie 45 ml gesoute grondboontjies 30 ml sojasous 15 ml vissous (Nam Pla) 15 ml grofgekapte gemmer 10 ml grofgekapte knoffel 10 ml redelik fyngekapte sitroengras (lemon grass) – opsioneel 30 ml water 30 ml bruin suiker 20 ml Thai asyn 5 – […]

Nagereg

Honeycomb

Comments are Disabled

Bestanddele 200 g strooisuiker 75 g heuning 10 g koeksoda 45 ml water Metode Smelt die strooisuiker en heuning in ‘n pot op die stoof saam met die water. Dit moet nie kook tot al die suiker nie opgelos is nie. Draai die hitte op en laat dit ‘n mooi […]

Nagereg

Roly Poly

Comments are Disabled

Bestanddele 500 ml meel 10 ml bakpoeier 125 ml botter 2 eiers geklits 70 ml melk Knippie sout 250 ml fyn appelkooskonfyt Sous 500 ml kookwater 250 ml suiker 40 ml botter Metode Sif die sout, meel en bakpoeier saam en vryf die botter met jou vingers in totdat dit […]

Rooivleis

Bees dekrib

Comments are Disabled

Bestanddele 1,5 kg rib opgesny in stukke 2 uie 1 knoffelbol 6 wortels 4 sederystokke 4 naeltjies 1 blikkie tamatiepuree 30 ml suiker 15 ml gerookte paprika 1 pakkie bruin uiesop 100 ml Worcestersous 100 ml Chutney 100 ml All Gold tamatiesous 125 ml rooiwyn 4 groot aartappels middeldeur gesny […]

Nagereg

3 Bestanddele Kondensmelkroomys

Comments are Disabled

Bestanddele 500 ml room 5 ml vanielje ekstrak 1 blikkie kondensmelk Metode Klits die room totdat dit dik raak Voeg die vanielje by Klits nou stadig die kondensmelk by tot dit lekker dik raak. Laat dit oornag in die vrieskas en bedien met Honeycomb

Groente

Neuterige Groenbone

Comments are Disabled

  Neuterige botter groenbone:   Bestandele: 750 g vars groenbone 50 g ongesoute botter Gerasperde skil van een suurlemoen 40 g geroosterde hazelneute 25g fyngesnyde dadels   Metode: Kook die boontjies vinnig vir 4 of 5 minute in kokende water. Dreineer goed Meng die botter met die suurlemoen, neute en […]

Bykosse

Couscous met kruie en bosbessies

Comments are Disabled

Couscous met kruie en bosbessies     Bestandele: 250 g couscous Kookwater om die couscous mee te bedek 30ml olyflolie 1 Dun gekapte rooi ui 2 Gekneusde knoffelhuisies 10ml vars korriander 10 ml vars basiliekruid 10ml tiemie (stammetjies verwyder) 10ml fyngesnyde pietersielie 125 ml opgekapte cranberries     Metode: Plaas […]

Varkvleis

Rafelvark/Pulled Pork

Comments are Disabled

      PULLED PORK IN DIE DRUKKOKER BESTANDDELE 2 kg varkskouer 1blikkie coke 625 ml gekoopte goeie kwaliteit BQ sous 100 ml bruinsuiker 60 ml appelasyn 10 ml knoffelpoeier 5 ml soutpoeier 15 ml gerookte paprika METODE Plaas die varkskouer in die drukkoker. Meng al die res van die […]

Nagereg

Koffie en Sjokolade Trifle

Comments are Disabled

  Koffie en sjokolade trifle. Bestandele: 200 ml room 15ml strooisuiker 4 eiers 45 ml strooisuiker 500g mascarpone kaas 1 blik karamel kondensmelk 100ml sterk koffie. 125 g vingerkoekies Koffielikeur Sjokolade Metode: Klits die room styf saam met 15 ml strooisuiker. Klits die eiergele en voeg 45 ml strooisuiker stelselmatig […]