SINKPLAATAARTAPPELS Bestanddele 800 g baba aartapels, afgespoel • 80 ml geurige knoffelbotter (of meer, as jy daarna voel) • 4 sprietuie (spring onions), fyngekerf met groen stingel en al • 15 ml repies suurlemoenskil • 45 ml suurlemoensap • Sout en peper • 2 – 3 wiele fetakaas, in 2 […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



