Die poffertjies sal die gunsteling op jou tafel wees. Sefls die kinders sal die groente eet. PLOMP PAMPOENPOFFERTJIES MET KARAMEL POFFERTJIEBESLAG: 750 ml gaar fyn pampoen 2 eiers 5 ml sout 500 ml bruismeel 15 ml bakpoeier 500 ml olie om die poffertjies in te braai. […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



