As jy ooit gewonder het of jy lemon curd ( suurlemoensmeer) kan maak, dan se ek vir jou jy kan! Dis heerlik op n Pavlova gemeng met styfgeklitste room, op skons en as koekversiersel Bestanddele 4 eiergele 150 g strooisuiker 100 ml vars suurlemoensap Skil van een suurlemoen fyn gerasper(zest) […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.