Nagereg

Gebak, Nagereg

Kaaskoekrolletjies

Comments are Disabled

  Bestanddele 4 snye witbrood 125 ml sagte, plein roomkaas 30 ml versiersuiker 45 ml gesmelte botter 45 ml strooisuiker 5 ml fyn kaneel Metode Sny die korsies van die brood af en rol elke snytjie plat met ‘n wynbottel of ‘n koekroller. Meng roomkaas en versiersuiker en smeer oor […]

Nagereg

Boksie Crème Caramel

Comments are Disabled

Bestanddele 125 ml witsuiker 20 ml water 1 x 415 g boksie gekoopte vla ekstra suiker (opsioneel) 10 g gelatien 5 ml vanillageursel Metode Sit die suiker in ‘n pannetjie saam met die water. Roer en los dan om stadig te verhit tot ‘n diep goudkleurige karamelstroop. Spuit 4 – […]

Gebak, Koekies, Nagereg

Appeltertjies

0 comments

Soms lees jy iets op die internet en dan besluit jy dit is wat ek wil maak.  Dit was die geval met die appeltertjies.  Lochner de Kock het dit vir my op YouTube gewys.  Ek het aanvanklik gedink dis moeilik.  Glo my dit is so maklik.  Dit lyk verruklik en […]

Nagereg

Steri Stumpie-poeding – van Mari- Louis Guy

0 comments

Ek het die resep by Mari- Louis  Guy gesien en dit het so lekker gelyk.  Amper soos outydse basaar-poeding wat met Idealmelk gemaak is.  Ek het vir haar die resep gevra en dit beproef.  Voorwaar maklik en heerlik. Ek gee vir julle stap vir stap hoe ek dit gemaak het. […]

Nagereg

Butterscotch-sous vir roomys – 3 bestanddele

0 comments

Dis vandag moedersdag en dit word by my gehou.  Ons besluit om pannekoek , roomys, piesangs en n diep-lekker karamelsous te maak.  Dit het so lekker gesmaak en ek deel dit graag  met julle.   BESTANDELE: 1/2 koppie botter (125ml) 1 koppie bruinsuiker (250ml) 1 koppie room ( 250ml) knippie […]

Nagereg

Panna Cotta vir banters – en ander

0 comments

Ek het n soettand wat my oorwedig het die naweek. Besluit toe om panna cotta te maak op die banting manier.  As jy nie die dieet volg nie, vervang die xylitol met gewone strooisuiker.  Sag, sag lekker en legal!   BENODIG: 2 blikkies coconut cream 100 ml xylitol of strooisuiker […]

Gebak, Nagereg

Brood-en-botterpoeding – vra vir nog

0 comments

Kyk, as jy nou regtig nie meer weet wat om vir nagereg te maak nie, dan vang jy mense in n wip met brood-en-botterpoeding.  Ons almal het  die bestandele in ons huis.  Dis lank nie meer n skaamte om die poeding te maak nie – dis n liefdespoeding.  BENODIG: 1 […]

Gebak, Nagereg

Rocky road – my soettand kry die oorhand

0 comments

  Ek weet nie hoekom die soettand van my so amok maak nie.  Rocky Road het eintlik geen hoeveelhede nie.  Jy kan maak soos jou hart begeer.  Dit is en bly lekker.  Ek het sjokoladestukke gebruik wat ek by n bakwinkel gekoop het.  Jy kan wit of bruin sjokolade gebruik. […]