Dis nou appelkoostyd en om jou eie konfyt op die tafel te sit is ’n groot lekkerte. Met die mikrogolf kook jy konfyt in ’n japtrap. Dis die eerste keer dat ek dit probeer het en dis die mooiste konfyt wat ek nog gekook het. Sorg dat jou appelkose nie […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.