Soms is mens net lus vir ‘n ietsie anders vir ontbyt of saam met jou tee. Dis vining en maklik. Hoe en waarmee jy dit voorsit maak die verskil. 500 ml koekmeel 2 ml sout 25 ml bakpoeier 2 eiers 250 ml suiker 375ml melk NOU: Sif die meel en […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



