Ek het met bobotie groot geword. My ma het dit vir ons bedien met ertjies en geelrys. Gewoonlik was daar gestoofde vrugte as bykos bedien. Die resep wat ek vandag gee, is die basiese resep. Daar is verskeie kinkels om dit nog meer intressant te maak . Ek sal dit […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



