Latest Recipes

Bykosse, Groente

Bruin braaiaartappels – njam,njam, njmmmmmmmm

2 comments

Kyk ek kan myself ophang aan ‘n aartappel.  Kos sonder aatrtappels is beswaarlik kos vir my.  Braai-aartappels is die koning van alle aartappels.  Om hom goudbruin te kry is glad nie moeilik nie. 6 aartappels 250ml olie (sommer sonneblomolie) growwe sout NOU: kies vir jou 6 aartappels en skil hulle […]

Bykosse

Witsous – spesiaal vir Gert Smit

4 comments

125 ml (half koppie) koekmeel 125 ml  (half koppie)botter/ margarine sout en peper na smaak 250 ml melk – meer melk as jy ‘n dunner sousie verkies 125 ml gerasperde kaas NOU smelt die botter/margarine in ‘n pot op die stoof. met jou draadklitser roer die meel by die botter […]

Bykosse, Slaai

Rysslaai – orige rys

4 comments

Daar bly gewoonlik rys oor na ‘n maaltyd.  Moet haar nie weggooi nie.  Trek vir haar ‘n ander rokkie aan en geniet haar as n bykos of as n maaltyd. Kyk wat in jou yskas is en werk dan van daar af aan. In my rysslaai: grasuie ham rooipeper kaas […]

Rys

Met Rys gaan jy ver

10 comments

Rys bly ‘n staatmaker vir elke maaltyd.  Met soveel verskillende soorte op die mark staan rys sy plek vol.  Ek gaan vandag net gewone wit rys kook.  Gaan dit bo-op die stoof kook en ook in die mikrogolf. OP DIE STOOF 1 koppie rys is meer as genoeg vir 2 […]

Gebak, Koeke

Rum en Raisin-koek

2 comments

Ek het  gespot en gese dat as jou drank opraak die aand, gee mense van die koek.  Ek wou ‘n lekker nat rum en raisin koek bak.  Na mislukkings en floppies het ek die resep saamgestel.  Dis heerlik klam en jy proe die rum!  As ek dit kan bak, kan […]

Nagereg

Mango en jogurt lekkerte

2 comments

Die reseppie is eendag uit nood gebore met verrykende gevolge.  Dit bly  op al my vriende se tafels in mangotyd.  Elmari Kemp het my nou weer herinner aan die groot lekkerte.  Hier is hy vriendin. 4 mangos geskil en in repe gesny groot houer ongegeurde jogurt 250ml bruinsuiker NOU: Sny […]

Ontbyt

Krummelpap – maak jou lekker vol

3 comments

Krummelpap kan saam met braaivleis geeet word.  Kan ook  saam met wors en sous bedien word.  Die lekker van die pap le gewoonlik in sy sous. As jy dit vir ontbyt wil eet kan jy dit bedien met warm melk en suiker. 1 l water 750 ml mieliemeel 5 ml […]