Author: Marinda Engelbrecht

Moussaka
Gebak

Moussaka

Comments are Disabled

Hierdie resep lyk moeilik, maar dit is verspot-maklik. En die beste is: dit behoort eintlik die vorige dag gemaak te word sodat alles lekker bymekaar kan kom Die volgende dag maak jy dit net stadig in die oond warm en bedien. Hierdie is ‘n wenner! Bestanddele Groente 4 groot aartappels […]

Nagereg

Verdrinkte Koffieroomys

Comments are Disabled

(Dit is een van die Italianers se geliefkoosde nagereg: Affogato. Die woord beteken ‘verdrink’. Die idee is mens ‘verdrink’ baie goeie vanilla roomys met espresso. Vir Anna, het ons besluit sy is so lief vir koffie, dat ons haar ‘n dubble Affogato gaan gee … met koffieroomys!) Bestanddele 175 g kondensmelk (halwe […]

franse uiesop
Groente

Franse Uiesop

Comments are Disabled

Bestanddele 30 ml elk botter en olyfolie handvol salieblare, nie te fyn gekap nie 6 groot knoffelhuisies, fyngekap 3 kleinerige rooi uie, in 1 cm wiggies gesny 3 kleinerige wit uie, in 1 cm wiggies gesny 4 sjalotte, in 1 cm wiggies gesny (dis sulke langwerpige sjalotte. as jy nie […]

aspersie eiers en mayonnaise
Voorgereg

Aspersie, Eiers en Mayonnaise

Comments are Disabled

Hierdie gereg is die kombinasie van drie geregte – jy kan enige van die resepte gebruik op hulle eie, of saam met ander geregte. Die eiers is spesiaal: dit is gegeurde geposjeerde eiers wat onfeilbaar is. Die mayonnaise is die maklikste ding op aarde as jy ‘n staafmenger het, en boonop veelsydig, […]

sponssouskluitjies
Nagereg

Sponssouskluitjies

Comments are Disabled

Bestanddele 500 ml melk 4 heel kardamompeule, gekneus 2 heel stukke steranys 2 heel pypkaneelstokke 30 ml mielieblom 30 ml meelblom 15 ml vlapoeier ekstra melk vir droë bestanddele 1 ml Sout 2 eiers geskei 5 ml vanielje-geursel 60 ml gesmelte botter kaneelsuiker Metode Plaas die melk, kardamom, steranys en […]

koeskoesslaai
Bykosse

Koeskoesslaai

Comments are Disabled

Bestanddele 750 ml kokende warm hoenderaftreksel 500 ml koeskoes 100 ml fyngekapte droë appelkosies, geweek in rooibostee en gedreineer 100 ml fyngekapte dadels 100 ml geroosterde amandelsnippers 60 ml heuning 30 ml suurlemoensap 10 ml fyn kaneel vars kruisementblare Metode Plaas die koeskoes in ‘n bak en gooi die hoenderaftreksel […]

Hoender

Suurlemoenhoender

Comments are Disabled

Bestanddele 1 heel hoender 2 uie, grof gesny 2 wortels, grof gesny 2 selderystokke, grof gesny 2 aartappels met skil aan, in kwarte gesny 3 suurlemoene 3 takkies tiemie 10 knoffelhuisies 100 ml hoenderaftreksel sagte botter om hoender in te vryf sout en peper Metode Was die hoender en klad […]

hot cross bun poeding
Gebak, Nagereg

Hot cross bun broodpoeding

Comments are Disabled

Met Paasfees om die draai is dit tyd om iets met die hot cross buns te maak. Bestanddele 6 hot cross buns Appelkooskonfyt Botter 500 ml room 1 blikkie Idealmelk 250 ml melk 125 ml strooisuiker 5 eiers 5 ml karamelgeursel (vanilla essence) Flake sjokolades Metode Sny die hot cross […]

Bykosse

Druiwekonfyt

16 comments

As ek kan konfyt kook kan jy ook. Dit is so bevredigend. Kry lekker soet hanepootdruiwe vir jou konfyt. Jy hoef nie potte en potte vol te kook nie. Kook net genoeg vir jouself. Ek gee die resep op 1kg druiwe. Jy pas dit aan volgens jou hoeveelheid druiwe. Benodig: […]

Souse en Salsas

Bolognesesous

2 comments

Bestanddele 20 ml olie 2 uie, fyngekap 3 selderystingels, in skyfies gesny 4 knoffelhuisies, fyngemaak 4 rissies, fyngekap of volgens smaak 3 wortels, in dun skyfies gesny 750 g goeie beesmaalvleis 400 g blikkie tamatiepuree 250 ml rooiwyn 100g tamatiepasta Suiker na smaak 80 ml Worcestersous 80 ml Sjinese swartboontjie-rissiesous […]