Author: Marinda Engelbrecht

Soetwortels-met-byt
Bykosse, Groente

Soetwortels-met-byt

Comments are Disabled

Bestanddele 50 g botter 2 knoffelhuisies, fyngekap 10 ml gerasperde gemmer 15 ml komynsade 2 eetlepels heuning 3 takkies vars tiemie 500 g gevriesde baba wortels, ontdooi vars brandrissie na smaak, in blokkies gesny sout en peper Metode Smelt die botter in ‘n groot pan op medium hitte. Voeg die […]

Pruim-clafoutis
Nagereg

Pruim-clafoutis

Comments are Disabled

Bestanddele 800 g ontpitte vars pruime 60 g koekmeel 2,5 ml bakpoeier 80 g strooisuiker 3 ekstra groot eiers, geklits 250 ml melk 250 ml room 5 ml vanielje geursel versiersuiker om oor te strooi dikroom om daarby te bedien Metode Smeer ‘n oondbak met botter. Pak jou vrugte in […]

Jambalaya
Hoender

Jambalaya

Comments are Disabled

Bestanddele 90 ml olie 8 hoenderdye 1 chorizo-worsie in ringetjies gesny 2 selderystingels in ringetjies 1 wortel in ringetjies 1 ui fyngekap 6 knoffelhuisies fyngedruk 4 brandrissies in ringetjies 1 rooipeper in repies gesny 1 geelpeper in repies gesny 400 g rys 500 ml hoenderaftreksel 200 ml witwyn 1 blik […]

Alles-In-Een-Ontbyt
Ontbyt

Alles-In-Een-Ontbyt

Comments are Disabled

Bestanddele 80 ml botter 500 ml fyngekapte sampioene 1 ui fyngekap 5 ml gemengde kruie 6 snye brood 12 skywe ham 6 kaasvelletjies 6 eiers sout en peper Metode Braai die uie, sampioene en kruie in ‘n pan. Rol die snye brood dun uit met ‘n roller en smeer weerskante […]

Boontjiebredie
Groente

Boontjiebredie

Comments are Disabled

Bestanddele 1,5 kg stowevleis lam of bees bv brisket, skaapskenkels, chuck ens. 2 uie in ringe gesny 1 geblikte tamatie 10 ml komyn (opsioneel) 5 naeltjies 250 ml witwyn 300 ml warm water 100 ml Worcestersous 60 ml asyn sout en peper na smaak 3 aartappels in blokkies gesny 1 […]

Pampoenmoes
Groente

Pampoenmoes

Comments are Disabled

Bestanddele 1 botterskorsie 10 snye brood 250 ml botter 125 ml fynkaneelsuiker sout en peper Metode Skil en sny die botterskorsie in dik snye. Smeer die brood dik met botter en sny in driehoekies. Pak ‘n laag botterskorsie, ‘n laag brood, en strooi met kaneelsuiker. Sout en peper tussen die […]

Rösti
Bykosse

Rösti

Comments are Disabled

Bestanddele 3 aartappels fyn gerasper 1 eier liggies geklits 10 ml meel 2,5 ml bakpoeier sout en peper na smaak halwe ui fyn gerasper 2 sprietuie fyn gekap suurroom en biltong vir opdiening Metode Druk alle water uit die gerasperde aartappel en sprietuie. Meng die res van die bestanddele by. […]

Mieliekoekies
Bykosse, Groente

Mieliekoekies

Comments are Disabled

Bestanddele 750 ml mieliepitte 250 ml koekmeel 5 ml suiker 5 ml bakpoeier 2 eiers liggies geklits 190 ml dikroom sout en peper olie vir vlakbraai brosgebraaide spek vir opdiening Metode Meng die mieliepitte, meel, suiker, bakpoeier, sout en peper saam. Meng nou die eiers en room by. Plaas kombuispapier […]

Varkballetjies met Doopsous
Varkvleis

Varkballetjies met Doopsous

Comments are Disabled

Varkballetjies Bestanddele 1 eier 90 ml dikroom 200 ml korslose dagoud brood 300 g vark maalvleis 1 knoffelhuisie, fyngedruk 5 ml allspice 5 ml komyn 5 ml rissievlokkies 300 g beesmaalvleis 5 ml bakpoeier 20 ml fyngerasperde gemmer sout en peper Metode Verhit die oond tot 180 grade Celsius. Sit […]