Author: Marinda Engelbrecht

Michéle Steyn Anna Se Lende
Rooivleis

Anna se Beeslende

4 comments

Bestandele 2 kg heel stuk beeslende Bovril na smaak Engelse mostert na smaak Olyfolie soos nodig gegeurde meel soos nodig grofgemaalde swartpeper na smaak Metode Plaas die lende op ‘n houtbord en verf die hele lende met Bovril. Verf dan met die mostert, en laastens met olyfolie. Sif meel oor […]

Marinda Se Varklies
Hoofgereg, Varkvleis

Marinda se Varklies

2 comments

  Bestandele 1,5kg varklies bakpoeier growwe sout 1 ui, grofgekap 1 wortel, grofgekap 6 knoffelhuisies, fyngemaak tiemie pietersielie salie 2 koppies water 1 bottel Savanna, of 2 – 3 koppies appelsap, afhangende van die grootte van bak 1 koppie room Metode Maak diagonale (of diamant) snytjies in die vel van […]

Michele Steyn en Marinda Engelbrecht
Maklik Met Marinda

Maklik Met Marinda – Michele Steyn

0 comments

Michele Steyn is een van die sagste liefste mense wat ek ken. Dis sommer net lekker om in haar geselskap te wees. Sy werk op die produksiespan wat Maklik met Marinda vervaardig. So neem ek aan dat as sy op ‘n kosprogram werk en ‘n ma het wat fantasties kook, sy ook […]

Appelkooskonfyt 2
Bykosse

Appelkooskonfyt

Comments are Disabled

Bestandele 2 kg appelkose 2kg suiker 1 suurlemoen se sap 500ml water Metode Was die appelkose af. Halveer en verwyder die pitte. Pak lae appelkose en suiker in die pot wat jy dit gaan kook. Ek sit nog so 5 pitte ook in. Jy moet dit net aan die einde […]

Haidee Muller Visfilette Met Bottersous
Seekos

Parmesaan-visfilette

2 comments

Bestandele 4 koningklip- of enige beskikbare visfilette sout en peper na smaak 200 ml droë broodkrummels 200 ml fyngerasperde Parmesaankaas 65 ml fyngekapte pietersielie + – 250 ml koekmeel 2 – 3 geklitste eiers sonneblomolie, vir braai Metode Geur die visfilette met sout en peper. Meng die krummels, kaas en […]

Suurlemoenrisotto met Haidee Muller
Bykosse

Suurlemoenrisotto

0 comments

Bestandele 2 liter hoender- of groente-aftreksel 90 ml botter 30 ml olyfolie 125 ml fyngekapte ui 500 ml Arborio- of Risotto-rys 90 ml droë witwyn 250 ml gerasperde Parmesaankaas 65 ml fyngekapte pietersielie 45 ml vars suurlemoensap 30 ml fyngerasperde suurlemoenskil Metode Verhit die aftreksel tot kookpunt. Verlaag die hitte […]

Witbottersous
Bykosse

Witbottersous

0 comments

Bestandele 125 ml droë witwyn 45 ml baie fyngekapte ui 65 ml suurlemoensap 30 ml room 90 ml baie koue botter, in 2 cm blokke gesny sout en witpeper na smaak Metode Verhit die wyn, ui en suurlemoensap in ‘n kastrol. Laat dit vinnig kook sonder ‘n deksel totdat daar […]

Haidee Muller en Marinda Engelbrecht
Maklik Met Marinda

Maklik Met Marinda – Haidee Muller

0 comments

Haidee Muller is volksbesit. Sy bekoor daagliks duisende luisteraars daagliks op RSG met haar stories en stem.  Maar sy kan nie kook nie!! Ek het haar probeer bekoor en bekeer in my kombuis. Ons het heerlike Risotto en vis gemaak. Daar is gedrink, geroer en gebak. Sy wou graag teruggaan […]

Vinnige Ciabatta 2
Bykosse

Vinnige Ciabatta

0 comments

Bestandele 500 g meel 500 ml water 10 g kitsgis 8 g sout bietjie ekstra meel vir bakplaat Metode Plaas al die bestanddele (behalwe die ekstra meel) in jou voedselverwerker en meng met die deegklitser (K-Beater) vir 12 minute. Spuit intussen ‘n bakplaat met kleefwerende sproei en sprinkel bietjie ekstra […]

Kevin Leo Rissiesous
Bykosse

Rissiesous

4 comments

Bestandele 300 ml olie 1 kg rooi brandrissies, fyngekap 250 g knoffel, fyngekap 750 ml asyn 1 x 80 g boksie steak & chop seasoning 3 x 420 g blikkies tamatiepuree 2 x 70 g houers tamatiepasta Metode Gooi ‘n bietjie olie in ‘n groot pot en braai die rissies en […]