Ek ken net een vrou wat harder lag as ek en dit is Marlene le Roux. Die borrelende vriendin van my is die Uitvoerendehoof van Kunstekaap Teater. Ons stap al vir 20 jaar die pad saam. Marlene het ‘n jaar terug haar seun, Adam,op 15-jarige ouderdom aan die dood afgestaan. […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



