Author: Marinda Engelbrecht

Kevin Leo Hoenderlewer
Hoender

Rissiehoenderlewers

2 comments

Bestandele 60 g botter 1 ui, fyngekap 1 rooi soetrissie, fyngekap 500g hoenderlewertjies, skoongemaak 300 ml tuisgemaakte rissiesous (sien resep) sout en peper 250 ml room Metode Smelt die botter in ‘n pan, voeg die ui en soetrissie by en braai tot sag. Voeg die hoenderlewertjies by en braai tot […]

Ansjoviskaasbrood
Bykosse

Ansjoviskaasbrood

0 comments

  Bestandele 1 kleinerige Franse broodjie 50 ml mayonnaise 15 ml Dijon-mostert 250 g cheddarkaas 1 blik aspersiestukke, gedreineer vars basieliekruid, tiemie en dill 10 ansjovissies (of soveel of so min soos jou behaag) ekstra basieliekruidblare vir garnering Metode Sny die brood in die lengte deur en hol die onderste […]

Kaasstrooitjies
Bykosse

Kaasstrooitjies

4 comments

Bestandele 500 ml meel 500 ml sterk kaas 190 ml botter 5 ml bakpoeier 2,5 ml rooipeper 2,5 ml sout 125 ml koue water klein bietjie ekstra meel Metode Meng al die bestanddele goed saam, behalwe die water en ekstra meel. Indien nodig, voeg druppels water geleidelik by tot die […]

Mariana Du Preez Tamatiesop
Bykosse, Voorgereg

Rokerige Tamatiesop

0 comments

Bestandele 10 ml olie 1 ui, fyngekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 5 ml heel komyn 4 blokkies groente-aftreksel 750 ml kookwater 30 ml gerookte paprika 5 ml suiker 2 blikkies kersietamaties 1 x 410 g blikkie tamatiepuree sout en peper 500 ml room basieliekruidblare vir garnering Metode Verhit die olie in […]

Brood, Gebak

Brood met steengemaalde meel

Comments are Disabled

Broodbak is dieplekker. Dit begin by die meng, die vreugde van die eerste rys, die in die gesmeerde panne sit, die tweede rys, die bak en reuk van varsgebakte brood en dan die eet!!! Groot vreugde. Bestandele 500g witbroodmeel 500g bruinbroodmeel 1 liter louwater 10 ml sout 10 ml kitssuurdeeg […]

Murgpampoentjietert 2
Bykosse

Murgpampoentjietert

0 comments

Bestandele 700 g murgpampoentjies, grofgerasper 250 ml bruismeel 5 ekstra-groot eiers 125 ml olyfolie 1 bossie knoffel-grasuie (garlic chives), fyn gesny 125 ml kruisementblare, fyngekap 250 ml sterk cheddarkaas, gerasper 200 g fetakaas, grof gekrummel sout en vars gemaalde swartpeper 10 – 12 kersietamaties, in die helfte gesny Metode Sit […]

Sagopoeding 2
Gebak, Nagereg

Sagopoeding

8 comments

Bestandele 250 ml sago 1 liter melk 1 stukkie pypkaneel 30 ml botter 4 eiers, geskei (hou die eierwitte) 100 ml suiker 5 ml vanieljegeursel 3 ml sout appelkooskonfyt na smaak 2 ektra eierwitte Metode Week die sago in die melk – as jy dit nie doen nie, is dit […]

Hoenderlensiesop
Hoender, Voorgereg

Hoenderlensiesop

0 comments

Bestandele 1 groot ui, fyngekap 30 ml sonneblomolie 15 ml kerriepoeier 10 ml borrie 750 ml kookwater 250 ml pampoen, grofgerasper 250 ml soetpatat, grofgerasper 125 ml rooi lensies 2 blokkies hoenderaftreksel 2 hoenderfilette, in 2-cm blokkies gesny vir opdiening: gewone jogurt, suurroom of klapperroom en grofgekapte koljanderblare Metode Braai […]