Author: Marinda Engelbrecht

Gebak, Koeke

Naartjie Stroopkoek

2 comments

Die koek is klam, klam, klam!!!!!!!!! Jy kry die heerlike sitrussmaak van die naartjie.  Dit is nie ‘n hoë koek nie.  Dis ‘n platterige koek wat mooi lyk saam met koffie of tee. Waarskuwing: jy kan nie ophou eet nie. Ek het myne net versier met gedroogte sitrusskywe en ek […]

Gebak, Koeke

Wonderlikste Wortelkoek

Comments are Disabled

Wortelkoek nog nooit so maklik.  Dit mag na baie bestanddele klink, maar dis net vir bymekaar gooi.  Ek het alles met my hand gemeng om dit nie te oorwerk nie.  Dit was ek en die houtlepel.

Gebak

Oats-en-piesangmuffins

Comments are Disabled

Hierdie oats-en-piesangmuffins is ‘n absolute wenner. Maak dit voor die tyd. Dit kan tot vir ‘n week in ‘n tupperware-houer in die yskas hou. Haal net soggens een uit, sit dit in die mikrogolf en maak dit warm. Oatspap en piesangs was nog nooit so lekker nie.

Nagereg

Melksjokolade Fudge

Comments are Disabled

  OREO FUDGE BESTANDDELE 12 oreo koekies grof gebreek 1 blikkie kondensmelk 4 x 150g slabs witsjokolade   METODE Gooi die kondensmelk en sjokolade in ‘n bak wat in die mikrogolf kan gaan.Smelt die sjokolade vir so een minuut in die kondensmelk. Roer en maak seker die sjokolade smelt as […]

Nagereg

Kondensmelk-melkkos

Comments are Disabled

Bestanddele   1 blikkie kondensmelk 500 ml warmwater 1 liter volroommelk 250 ml koekmeel 125 ml sagte botter knippie sout Indien jy van baie soet hou kan jy 125 ml suiker inroer Metode   Verhit die kondensmelk, warmwater en volroommelk in ‘n pot op die stoof. Dit moet nie begin […]

Varkvleis

Varkrib wat kleef en blink

Comments are Disabled

Vir my is ‘n blink klewerige varkribbetjie  van die lekkerste kos om te eet.  Die een is blink, is klewerig en  het  so ‘n ligte soetsmakie .  Ek het dit in die oond  gaargemaak, maar jy kan dit op die vuur ook braai – maak dan net die aartappels en […]