Bestanddele 500 ml koekmeel 5 g kitsgis (1/2 pakkie) 5 ml suiker 2,5 ml sout 1 eier 250 ml lou melk Metode sit die koekmeel, gis, suiker en sout in ‘n mengbak en roer deur met ‘n vurk breek die eier in die middel en werk dit deur met […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



